INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 5%, of $13,37/t (R244,09/t), tot $251,95/t (R4 600/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 10,8%, of $30,44/t (R555,73/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $252,19/t (R4 604/t), Julie – $247,47/t (R4 518/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 5,6%, of R244/t, tot R4 125/t teenoor die vorige week gedaal. Die prys van geelmielies het met 6,6%, of R295/t, tot R4 205/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 5,2%, of R205/t, duurder, terwyl geelmielies 2,7%, of R115/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R4 050/t, Julie – R3 960/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R4 205/t, Julie – R4 160/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 7%, of $19,25/t (R351,44/t), tot $256,75/t (R4 687/t) teenoor die vorige week gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 31,8%, of $119,50/t (R2182,68/t),…