Asbes-skandaal
Woensdag 10:02. Aangekeer: Sarah (Olly) Mlamleli, geskorste burgemeester van Mangaung.
Woensdag 10:29. Aangekeer: Mahlomola Matlakala, verkrygingshoof van die Vrystaatse departement van menslike nedersettings. Woensdag 11:36. Aangekeer: Edwin Sodi, direkteur van Blackhead Consulting.
Woensdag 12:40. Aangekeer: Thabane Zulu, voormalige direkteur-generaal van die nasionale departement van menslike nedersettings.
Woensdag 13:19. Aangekeer: Nthimotse Mokhesi, hoof van die Vrystaatse departement van menslike nedersettings.
Woensdag 13:27. Aangekeer: Abel Manyeki, direkteur, die Ori Group.
Woensdag 13:49. Aangekeer: Sello Radebe, eienaar van die maatskappy Master-Trade 232.
Bosasa
Donderdag: Aangekeer: Vincent Smith, oud-ANC-LP.
WB-tenderbedrog
Vrydag 09:50: Aangekeer: Navin Madhoe, ’n polisiekolonel.
Vrydag 13:14: Aangekeer: Thoshan Panday, ’n Durbanse sakeman.
Moet by polisie aanmeld: Aswin Narainpershad, ’n polisiekaptein.
Moet by polisie aanmeld: Mmamonnye Ngobeni, voormalige KZN-polisiekommissaris.…
