MEESTERKLASSE
Familieboerderymeesterklas met Theo Vorster en Landbouweekblad.
23 AUGUSTUS: Potchefstroom.
28 AUGUSTUS: Gqeberha.
6 SEPTEMBER: Douglas.
21 SEPTEMBER: Mbombela. Kaartjies beskikbaar op Quicket (soek na Landbouweekblad), events@landbou.com
BOEREDAE
23 AUGUSTUS: SSK-wintergraandag, Riversdal. Prof. Francois Durand gaan praat oor hoe weerpatrone besig is om te verander, veral in die Wes-Kaap. Gerdus Steyn, 082 521 4515.
31 AUGUSTUS: Boeredag, Transveld Meatmaster-klub. Sprekers, stalletjies, demonstrasies. Terence Long, 078 615 4917; Frits Hoogendijk, 083 230 6332.
KONGRESSE
29-30 AUGUSTUS: Nasionale mielie-en-sojaboonkongres, Sun Park-sentrum, Sun City. Die hoofspreker is Randy Dowdy, wêreldrekordhouer vir sojaboonopbrengs onder besproeiing. Vermaak deur Ricus Nel en Pietman Geldenhuys. Elim, 012 252 4455, e-pos:
info@elimfertiliser.co.za
30-31 AUGUSTUS: Kongres, nasionale Rooivleisprodusente-organisasie. Future Africa-konferensiesentrum, Universiteit van Pretoria. Corine Steyn, corine@rpo.co.za
6-7 SEPTEMBER: Kongres, Vrystaatse Vrouelandbou-unie. Sandstone Sleeper-landgoed naby Bloemfontein. Winnie Ward, 084 407…