Ekonome se groeivooruitskattings vir 2020:
■ Mike Schüssler*, economists.co.za: -0,3%
■ Emile du Plessis*, Finometrica: -0,1%
■ Abri du Plessis*, Gryphon: 0%
■ Jeff Schultz, BNP Paribas: 0,5%
■ Lara Hodes, Investec: sowat 0,5%
■ Matlhodi Matsei, FNB: hoogstens 0,6%
■ Jannie Rossouw, Wits: 0,5%
■ Nedbank se ekonomiese eenheid: 0,5% tot 0,7%
■ Richard Downing*, Econodow: 0,5%
■ Johan Rossouw*, Vunani: 1%
■ Dawie Klopper*, PSG Wealth: 1,1%
■ Christo Luüs*, Ecoquant: 1,1% (* Voorspellings deur deelnemers aan die Ekonoom van die Jaar-wedstryd is gedoen voor die begrotingsrede en voor die BBP-syfers vir 2019 bekend gemaak is.)…