Die voormalige Olimpiese hekkiesatleet LJ van Zyl het die afgelope week voor sy hoogste hekkie tot nog toe te staan gekom. Sy pa en vertroueling, Japie (62), is Maandagoggend dood nadat ân breingewas onlangs by hom gediagnoseer is.
âDis vir ons almal ân groot skok,â sĂȘ Van Zyl. âHoewel ek nou al uitgetree het as atleet, het elke atleet een ou wat jy eerste bel nĂĄ ân wedloop. Maak nie saak of dit goed of sleg gegaan het nie. My pa was daardie ou.â
Sy pa en ma, Martie, het nog die naweek voordat die inperking begin het by LJ, sy vrou, Irvette, en hul seuns, Louis (5) en Gideon (2), in Pretoria gekuier.
âMy pa was ân wolboer sedert hy 23 jaar oud was op Molteno in die Oos-KaapâŠ