Tyd is moontlik ons kosbaarste hulpbron. âOns verhouding met tyd bepaal die kwaliteit van ons verhoudings, geestesgesondheid, akademiese en loopbaansukses, en ons ervaring van welstand en sinvolheid op enige gegewe tydstip,â sĂȘ Kenneth Wilson, ân voorligtingsielkundige en uitvoerende afrigter.
âEk onderskei tussen vyf pilare van welstand: slaap, asemhaling, voeding, oefening en aandagtigheid (mindfulness). Effektiewe tydsbestuur is alleen moontlik as daar ân sterk grondslag van welstand is.
âAs hierdie vyf pilare van welstand in plek is, sal jy natuurlike immuniteit hĂȘ teen die verlammende uitwerking van chroniese stres en sodoende beter in staat wees om jou tyd en jou lewe goed te bestuur,â sĂȘ Kenneth.
Wanneer jy begin om hierdie pilare in jou lewe te implementeer, sal dit wees asof jy meer ure in ân dag het en sal jy beginâŠ