Mahindra se Pik Up bied klein irritasies, as jy puntenerig is, maar die S11 se standaardtoerusting is verbasend gevorderd vir ân bakkie wat op die oog af klassieke ouskool beliggaam â soos klimaatbeheer, ân raakskerm met sat-nav, kragvensters alom, ân afslaan-armrus vir albei voorstoele (met materiaalsokkies oor elkeen wat ooprits en afhaal vir maklik was), Bluetooth, Aux/ USB-punte, voormisligte, swaai-kopligte, outo-ligte, outo-veĂ«rs, ân verbasende skerp trukamera (maar geen waarskuwingsensors nie), ABS-remme met EBD, traksiebeheer en twee voorlugsakke. Daarâs ook modderpoelliggies vir die uitklimslag nĂĄ donker en ân lekker gróót voetrus. Die klankstelsel bied selfs twee luidsprekers in die dak, bo die (verhitbare) agtervenster.
Buiten vir effe beperkte kantspasie bied die voorkajuit ook goeie ruimte, veral met ân regaf voorpaneel wat voor die voorpassasier weggesny is.
Die agterkajuit is leefbaar, veralâŠ