KYK HOE MOOI!
Sit lekker versnaperinge vir jou gaste op hierdie mooi bord voor, R350.
www.poetrystores.co.za
STOOR EN VERTOON
Stoor spesiale artikels in hierdie mooi houer. Nie net dien dit as stoorplek nie, maar dis op sigself ’n dekoratiewe artikel, R449.
www.coricraft.co.za
MAAK SKOONMAAK MAKLIK
Dis so lekker om ’n vleisie te braai, maar die skoonmaak daarna is minder lekker. Laat Chemico Extreme Paste Cleen jou met hierdie takie help. Met dié skoonmaakmiddel en warm water sal jou rooster in ’n japtrap weer blink, R26,99.
OU WEERGAWE, NUWE SMAAK
Ons almal ken kapokaartappels, maar het jy dié fyngedrukte lekkerte al met soetpatats geproe? Probeer ’n slag Woolworths se Sweet Pototo Mash, ongeveer R54,99 vir 1 kg.
www.woolworths.co.za…
