Landbou-organisasies, boereverenigings, ens., is welkom om die datums van hul byeenkomste aan ons te stuur vir publikasie in die Landboukalender. Stuur die besonderhede aan lbw@landbou.com
BYEENKOMSTE
1 OKTOBER: RPO-inligtingsessie. Upington-skouterrein. Vir registrasie en stalletjiebesprekings, skakel Landé Botha van die RPO NK by 067 597 1866.
1-3 OKTOBER: Windaba 2024, aangebied deur Sawea. Kaapstadse Internasionale Konferensiesentrum. Web: sawea.org.za/windaba
3 OKTOBER: RPO-inligtingsessie. The Ranch, Olifantshoek. Navrae: Landé Botha van die RPO NK by 067 597 1866.
9-10 OKTOBER: AgriSA-landboukongres, V&A Waterfront, Kaapstad. Web: agrisa.org.za
9-11 OKTOBER: LRF-veeskool. Aldam, Ventersburg. LRF-kantoor, 081 844 4853, office@lrf.co.za
17 OKTOBER: Vee-akademie, tydens Nampo Alfa, Bothaville. Aangebied deur Landbouweek- blad en SA Stamboek. Navrae: Reza Clifford, 079 917 3845, reza.clifford@media24.com
31 OKTOBER: Simposium: Vereniging van veevoervervaardigers (Afma). Diamondouditorium, WNNR- internasionale konferensiesentrum, Pretoria. Bee Oelofsen, 012 663 9097/3282,…