Tien van die Sale Sharks se spelers, onder wie agt Suid-Afrikaners, het Vrydagaand weer verkies om nie die knie te buig voor hul wedstryd teen die Exeter Chiefs nie. Al die spelers het wel “Rugby against Racism”-hemde gedra. Van links is Jono Ross, Coenie Oosthuizen, Akker van der Merwe, Will-Griff John, Marland Yarde, Lood de Jager, Jean-Luc du Preez, Dan du Preez, Manu Tuilagi, Robert du Preez, Faf de Klerk, Tom Curry, Byron McGuigan, Sam James en Simon Hammersley.…