Indien jy ná die reis inperkings vir die 76ste herdenking in 2021 hierdie lande wil besoek, sal jy ’n Schengenvisum benodig om Duitsland te besoek. Op die oomblik het jy geen visum nodig om Rusland te besoek met ’n Suid-Afrikaanse paspoort nie. Kyk dan vooruit vir straatparades of gedenkvieringe, sodat jy voorbereid daarop kan wees en sentrale verblyf in die stede vroegtydig kan reël.
Nasionale Oorwinningsdagvieringe:
8 Mei: Frankryk, Duitsland, Pole, Tsjeggiese Republiek, Slowakye, Noorweë, Litaue, Letland, Estland en die res van die Europese Unie.
9 Mei: Rusland, Belarus, Serwië, Oekraïne, Oezbekistan, Moldawië, Kirgistan, Kazachstan, Israel, Georgië, Bosnië, Azerbeidjan, Armenië, Nieu-Seeland.…