bumpe: gevaar, bedreiging
dala: vertoef, rondlê, leeglê
diepkoppe: slimmes
getjandies: gesing (van ‘chant’)
ghellieblik: vuurblik
gwarra (ge-): spot
getêt (het): met moedersmelk ingekry het
kaantie: eintlik, werklik, wie is jy werklik?
kadaa (van die saak): die probleem, kruks, die punt khoeza (ge-): presteer, uitgeblink, goed gedoen
kopskiet: praat/redeneer
mang/gemang: tronk, tronkstraf, opgesluit
mattedjala: saamgooi, mengsel
oepkop dowwel: met oophand dobbel, eerlik wees
pesêllie: besit, beheer, bestuur
vidalla: verniel, verwoes
vôtja (ge-): sien, voorspel.
wheaties: praat, gesprek…