Deur XWORD.CO.ZA
Teiken
Hoeveel woorde van vier (4) of meer letters kan jy uit die gegewe letters saamstel? Elke letter in die rooster mag net een keer in ’n woord voorkom. Elke woord moet die letter in die ingekleurde blokkie bevat en daar moet minstens een woord met nege letters wees. Meervoude, verkleinwoorde, eiename, woorde met koppeltekens en uitheemse woorde tel nie. (Die stamwoord vir elke woord is in die Verklarende Afrikaanse Woordeboek, HAT en/of WAT).
TEIKEN:
8 woorde, goed
11 woorde, baie goed
14 woorde of meer, uitstekend
OPLOSSING: Aalwynsap, aanslyp, aalwyn, aanwys, sylaan, waslyn, aanyl, alwys, aslyn, nawys, anys, asyn, nayl, swyn
Koderaai
Elke syfer verteenwoordig ’n letter van die alfabet. Om mee weg te spring, is 3 (drie) letters klaar ingevul. Kyk nou of jy kan uitwerk…
