SUDOKU NR. 2
Voltooi die rooster sodat elke ry dwars, elke kolom afwaarts en elke vierkant van 9 blokkies die syfers 1 tot 9 bevat – sonder dat een van die syfers herhaal of uitgelaat word in die ry, kolom of vierkant.
Oplossing onder.
BLOKRAAI 5
OPLOSSING & WENNERS
5 SARIE-lesers wen elk die boek Die verkeerde vrou deur Irma Venter (Tafelberg, R310): Yolandie Niemand, Schmidtsdrifweg 17D, Kimberley; Deon Moggee, Keurboomlaan 17, Proteahoogte, Brackenfell; Ernest Kapp, Witfield Park 110, Kettlesstraat, Ravensky, Boksburg; Nicolette Pienaar, Gilfillanstraat 16, Middelburg, Mpumalanga; Margaret Rabie, Rabesingel 1, De Doorns.
Nog 5 SARIE-lesers wen elk die boek Flora deur Engela Ovies (Human & Rousseau, R320): M. van der Zwan, Monumentlaan 7, Lyttelton, Centurion; Johanie van Sittert, Trans-50 Witfield Park 110, Kettlesstraat 73, Boksburg; Wessel Strydom, Tomeros-woonstel…
