Opperste kampioene (uit albei rasse)
1 Wenner van die goue beker, senior en opperste kampioenbul, ’n Simmentaler, PJO 20-102. Eienaar: Chris Oelofse (079 275 9695), Chrismar-familietrust, Taaibosspruit Simmentaler-stoetery, Lichtenburg. Hanteerder: Jors Kgositsile.
2 Reserwegouebekerwenner, senior en opperste kampioenkoei, ’n Brahman, RUBY 20-105. Eienaar: Dewald van der Merwe (079 898 0785), Ruby Brahmane, Lichtenburg. Hanteerder: Ben Moepeng.
3 Kampioen-bulkalf, ’n Brahman, ONE 23-370. Eienaar: Gert, Madie en Naas du Plessis (regs, 083 265 0957), Gerdia Brahmane, Thabazimbi. Hanteerder: Gabriel Sitoe.
Brahman
4 Junior en grootkampioenbul, ARC 22-131. Hy was ook die junior opperste kampioen-bul (uit albei rasse). Eienaar: José Maciel, Arc-en-Ciel-stoetery, Secunda (Cor Loggenberg, links, 076 561 8058). Hanteerder: Rondekop Shilemba. Ook op die foto is een van die beoordelaars, Willie Jacobs.
5 Senior en reserwegrootkampioen-bul, ARC 21-11. Eienaar: Arc-en-Ciel-stoetery. Hanteerder:…