INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,6%, of $3,88/t (R71,08/t), tot $246,84/t (R4 501/t) gedaal. Op ’n jaargrondslag is dit 16,1%, of $47,22/t (R865,08/t), laer. Verwagte pryse: Mei – $249,83/t (R4 577/t), Julie – $243,69/t (R4 464/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1%, of R39/t, tot R4 159/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 0,1%, of R5,00/t, tot R4 200/t gedaal. Op ’n jaargrondslag is witmielies 3,9%, of R155/t, duurder, terwyl geelmielies 0,4%, of R15/t, goedkoper is. Verwagte witmieliepryse: Mei – R4 057/t, Julie – R3 986/t. Verwagte geelmieliepryse: Mei – R4 205/t, Julie – R4 182/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 1,1%, of $2,67/t (R48,91/t), tot $251,83/t (R4 614/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 37,7%, of $152,46/t (R2…
