INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 0,6%, of $1,61/t (R28,99/t), tot $267,69/t (R4 821/t) gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 4,9%, of $12,46/t (R224,38/t), hoër. Verwagte pryse: Maart – $266,76/t (R4 804/t), Mei – $266,76/t (R4 804/t).
PLAASLIK: Die Safexprys van witmielies het met 1,4%, of R61/t, tot R4 481/t teenoor die vorige week gestyg. Die prys van geelmielies het met 2,5%, of R109/t, tot R4 520/t gestyg. Op ’n jaargrondslag is witmielies 23,3%, of R846/t, duurder, terwyl geelmielies 20,9%, of R780/t, duurder is. Verwagte witmieliepryse: Maart – R4 459/t, Mei – R4 358/t. Verwagte geelmieliepryse: Maart – R4 536/t, Mei – R4 460/t.
INTERNASIONAAL: Die Chicagoprys het met 3,2%, of $8,82/t (R158,83/t), tot $286,47/t (R5 159/t) teenoor die vorige week gestyg. Op ’n jaargrondslag is dit 1,4%, of $4,16/t (R74,91/t),…
