Die lekkerste vleisbroodjie
Vleisbroodjie
■ 125 ml bruinrys■ 1 ui, gerasper■ 400 g beesmaalvleis■ 1 groot wortel, fyn gerasper■ 30 ml soet rissiesous■ 2 wiele fetakaas, fyn gekrummel■ 30 ml tamatiesous■ 15 ml worcestersous■ 1 groot eier, geklits■ 30 ml vars pietersielie, gekap■ 375 ml tuisgemaakte tamatiesmoor■ 125 ml gerasperde parmesaankaas■ Vars basiliekruid of roketblare, om voor te sit
Kook die rys tot gaar en hou eenkant. Voorverhit die oond tot 200 °C en smeer ’n broodpan van 10 cm x 18 cm goed. Voer uit met bakpapier en laat die papier oor die kante van die pan hang. Meng die gaar rys, ui, maalvleis, wortel, soet rissiesous, fetakaas, tamatiesous, worcestersous, eier en kruie baie goed saam. Skep in die pan en druk goed vas. Bedek met foelie en bak…
