Groente
Aartappels, artisjokke, aspersies, beet, blaarslaai, blomkool, boerboontjies, broccoli, ertjies, groenbone, jong aartappels, knoffel, komkommer, kool, mielies, murgpampoentjies, pampoen, patats, preie, rabarber, radyse, rape, sampioene, seldery, skorsies, spinasie, spinasiebeet, sprietuie, tamaties, uie, waterblommetjies, witwortels, wortels.
Vrugte
Aarbeie, appelkose, appelliefies, avokado’s, kiwi’s, koejawels, lemmetjies, lemoene, moerbeie, nartjies, papajas, piesangs, pomelo’s, pynappel, suurlemoene.
Kruie
Basiliekruid, brandnetels, dille, dragon, gousblomme, grasuie, kappertjies, knoffel, knoffelgrasuie, laventel, lourierblaar, marjolein, meerjarige basiliekruid, meerjarige bonekruid, ment, origanum, perdeblom, pietersielie, roket, roosmaryn, salie, sitroengras, suring, tiemie, vinkel.
Blomme
Agapante, anemone, angeliere, anthuriums, barbertonse dwergmadeliefies, barbertonse madeliefies, erikas, freesias, goueroede, hanekamme, heide, inkalelies, irisse, kangaroepote, kerriebos, konfettibos, koringblomme, kreefkloue, krisante, leeubekkies, Lisianthus, Oosterse lelies, oranjebolle, orgideë, papierblomme, pronkridderspore, (sekere) protea- en speldekussingsoorte, ridderspore, rose, sewejaartjies, soetemaling, stokrose, swaardlelies, tjienkerientjee, tulpe, watsonias.…
