reis Dis 'n Donderdagmiddag toe ons met die trappies na die sesde dek van die Prima loop. Alles is vooraf gedoen en die ontvangs en tasse afgee onder op die kaai in wit tente, is foutloos en vinnig. Norwegian Cruise Lines het sewe
Norwegian Cruise Lines het sewe verskillende klasse in hul vloot, en die skepe wissel in luuksheid, aanbieding en prys. Die sewe klasse is Prima, Breakaway Plus, Breakaway, Jewel, Dawn, Epic en Sun, en daar is ook verskillende individuele klas skepe.
Omdat ek nie ervaring van skeepsvaarte het nie, is dit die vertrekpunt, Reykjavik in Ysland, wat my oog eerste gevang het. Wanneer die eerste foto's van die Prima deurkom, besef ek my vriendin was reg - maar ook net gedeeltelik, want die bestemming is maar net deel…