Soetsuur Oosterse varkfrikkadelletjies
Genoeg vir: 4
Bereidingstyd: 40 minute
Gaarmaaktyd: 30 minute
500 g varkmaalvleis 1 knoffelhuisie, fyngedruk 5 ml gerasperde vars gemmer 2 sprietuie, fyngekap 1 groot eier, liggies geklits 80 ml vars witbroodkrummels koekmeel, vir oorsprinkel grondboon- of sonneblomolie, vir vlakbraai vars koljanderblare en geroosterde pynappelskywe, om voor te sit Sous
2 knoffelhuisies, fyngedruk 8 cm-stuk vars gemmer, geskil en in julienne-repies gesny 30 ml mielieblom 40 ml tamatiesous 250 ml vars pynappelsap 30 ml rysasyn 30 ml bruinsuiker 15 ml oestersous 15 ml sojasous 2 brandrissies, in die lengte middeldeur gesny (opsioneel) 4 sprietuie, in julienne-repies gesny 2 stele sitroengras, in juliennerepies gesny 1 Meng die maalvleis, knoffel, gemmer, sprietui, eier en broodkrummels. Geur dit met sout en rol dit in hapgrootte bolletjies.
2 Rol elke bolletjie…
