GROENTE: Aartappels, aspersies, beet, blaarslaai, botterskorsie, eiervrug, groenboontjies, groenmielies, knoffel, komkommers, mangetout-ertjies, murgpampoentjies, pampoen, pietersielie, radyse, sampioene, seldery, spinasie, soetrissies, tamaties, uie, wortels.
VRUGTE: Appelkose, bessies, druiwe, grenadellas, kiwivrug, lietsjies, mango’s, nektariens, pere, perskes, piesangs, pruime, pynappel, spanspek, suurlemoene, turksvye, vye, waatlemoen.
KRUIE: Basilie, dille, grasuie, marjolein, ment, origanum, roket, roosmaryn, salie, sitroengras, tiemie.
BLOMME BESKIKBAAR IN JANUARIE: Agapante, amarante, angeliere, anthuriums, asters, barbertonse madeliefies, calla-lelies, hanekamme, inkalelies, kantblomme, krisante, laventel, madeliefies, Oosterse lelies, rose, sewejaartjies, sonneblomme, swaardlelies.…