GROENTE: Aartappels, artisjokke, aspersies, beet, blaarslaai, blomkool, boerbone, broccoli, ertjies, knoffel, komkommer, kool, pampoen, patats, preie, rabarber, radyse, rape, sampioene, seldery, skorsies, spinasiebeet, sprietuie, tamaties, uie, waterblommetjies, witwortels, wortels.
VRUGTE: Appelliefies, avokado’s, kiwivrug, koejawels, lemmetjies, lemoene, moerbeie, nartjies, papajas, piesangs, pomelo’s, pynappel, suurlemoene.
KRUIE: Brandnetels, gousblomme, kappertjies, knoffelgrasuie, laventel, lourierblaar, meerjarige basilie, meerjarige bonekruid, ment, perdeblom, pietersielie, roket, roosmaryn, salie, sitroengras, surings, tiemie, vinkel.
BLOMME BESKIKBAAR IN SEPTEMBER
Anemone, angeliere, anthuriums, barbertonse madeliefies (en die dwergsoort), craspedia, erikas, freesias, (sekere) fynbossoorte, goudroede, hanekamme, heide, heliconia, inkalelies, irisse, konfettibos, koringblomme, krisante, leeubekkies, Oosterse lelies, orgideë, papierblomme, pronkridderspore, (sekere) protea- en speldekussingsoorte, ridderspore, rose, sewejaartjies, sintjanskruid, soetemalings, stokrose, tjienkerientjees, tulpe.…
